What our Guests Say

Hierdie was nou lekker !!! die verblyf se adres is perfek. Ons het regtig heerlik ontspan die drie van ons.

André & Ina

Sunburst House, 22/02/2019

Baie dankie vir 'n wonderlike oopslaapplek! Ons het regtig so lekker gebly! Die huis was blinkskoon en vars en die gepakte hout, skinkbord met koffie, tee en koekies het ons baie welkom laat voel.
Dis regtig 'n juweel van 'n plek en ons sal graag weer eendag wil kom. Hierdie Gautengers het verlief geraak op hierdie deel van ons land.

Baie dankie en Groetnis
Jaco, Tanja, Riaan, Michiel & Erika

Erika Marais

Sunburst House, stayed 3 October 2018

This little gem will definitely see us again soon! Perfect for a romantic getaway or even just a break away from the city life You can enjoy your own private hot tub with the most spectacular views right on your stoep!! #5starquality #happymemories a must when visiting Tulbagh..
Thank you for making our stay soooo memorable!

Shanel Wright Lambrechts (via Facebook)

Lady Red cottage, 05/08/2018

We had a great stay! The place is stunning and has everything you need - more than just the average accommodation! Well done! Very friendly & accommodating host. Our 3-month-old little baby boy had his first swim which was super exciting for mom & dad. We'll be back for sure!

The Mackaisers

via guest visitors book in Disa, town cottage (stayed 21 - 23 Sept 2017)

Ons kan ons verblyf hier maar net as wonderlik, rustig en met groot dankbaarheid in die hart beskryf. So besonderse mooi plekkie, goed toegerus en netjies - vir ons gevoel net mooi perfek. Baie dankie.

Schalk & Erma Burger

via guest visitors book in Disa, town cottage (stayed 15 - 17 Sept 2017)

Kan dit nie maar langer aanhou nie!? Jy will net die tyd vashou- 'n wonderlike vrede en vreugedevolle tyd wat ons hier kon beleef.
Jy slaan jou oë op na die berge en jy wéét waar jou hulp vandaan kom. Dit is alles net só mooi.
Baie Dankie!

Danie & Sophia Buys

via guest visitors book in Sunburst cottage (stayed 8-10 Sept 2017)

Good Morning Marileze and to all the other wonderful people at Bergzicht

I would like to say a huge thank you for our magnificent weekend we spent in Angelino. We cannot stop talking about how special, peaceful, amazing and awesome our weekend was. Thank you for allowing us the privilege of experiencing a little piece of heaven. My husband is going in for a big back operation and for us to have been able to spend this past weekend just "de-stressing" and appreciating the beautiful surroundings and each other has gone a long way in preparing him mentally for this big operation. This past weekend will without a doubt remain in our memories forever. We will definitely be back, as soon as he is able to physically move again without pain and we are able to get a booking.

May Bergzicht continue the good work you are all already doing. God Bless you all.

I look forward to visiting again.

Kind regards
Wendy and Maurice de Vos

Wendy & Maurice de Vos

via own website (stayed 25 - 27 Aug 2017)

Ek wil net ongelooflik baie dankie se, ons het dit so geniet, ons gaan def weer book nader aan die somer tyd, maar eers volgende jaar wanneer die kleintjie hier is.

Dit was absolutely perfect en die klein dingetjies wat julle doen soos die hout klaar reg pak, die soet wyntjie(port) en alles net so personal touch.

Het klaar al vir 'n paar mense aanbeveel.

Weereens baie dankie vir alles, dit was perfect!

Groete,

Nicole

Nicole Gerber

own website (stayed 26 -28 May 2017)